SASSA begin vandag Covid-19-toelae betaal

Deel hierdie storie / Share this story

SASSA sal na verwagting vandag begin om sommige van die R350 toelae aan diegene wat aansoek gedoen het, uit te betaal.

Die persone wat aansoek doen vir die verligtingstoelae, moet ouer as 18 jaar oud wees.

Daar het ongeveer drie miljoen Suid-Afrikaners tot dusver aansoek gedoen vir dié toelae.