Waar gaan die geld heen?

Deel hierdie storie / Share this story

OPNAME. – Watter besighede het al aansoek gedoen vir die hordes lenings wat daar gestel is om verligting tydens Covid-19 krisis te bring en is afgekeur?


Het enige onderneming al van die hulp van die staat ontvang? Stuur ‘n e-pos aan [email protected] met jou terugvoer.


#waargaandiegeldheen