Cell C Newpark en Cell C in die North Cape mall is tydens vlak-4 van die nasionale inperking oop. Vir jou gerief kan jy nou hulle besigheidsure en datapakkette hier kry.
Besigheidsure:
Maandag tot Vrydag: 09:00 – 17:00
Saterdag: 09:00 – 13:00
Datapakkette:
Prepaid alleenlik:
R500 – 50 gig data
Geldig vir ses maande
SIM-kaart alleenlik/ maand tot maand kontrak:
R149 – 10 gig anytime data + 10gig night time data
SIM-kaart + router:
R189 – 10 gig anytime data + 10gig night time data
Cell C voldoen aan al die wette op rampbestuur.



