Stark Magazine in Duits beteken “Sterk”. Die tydskrif is ‘n volbloed motor-, mode-, sakewêreld- en leefstylpublikasie.
Met twee tydskrifte wat reeds gepubliseer is, gaan Stark Magazine van krag tot krag.
Hou jy van vinnige motors, uitsonderlike horlosies en leefstylidees? Klik hier en lees gerus ons tydskrifte digitaal.



