Grafiese en webtuiste ontwerp in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Is jy besig om jou eie onderneming te begin? Het jy ‘n idee vir jou handelsmerk, maar jy wil dit verder neem? Mooier maak? Meer treffend?

Dottry Media se grafiese-ontwerp afdeling kan jou help! Teen slegs R999 vir jou handelsmerk-ontwerp is dit nou super maklik en bekostigbaar.

Bespreek jou tydgleuf vir ontwerp nou! Stuur ‘n e-pos aan [email protected].