Opsoek na pragtige, kwaliteit graniet vir jou kombuis? Besoek GW Graniet vandag.

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – GW Graniet spesialiseer in beide spesifiek topkwaliteit graniet, marmer en Ceasarstone, en sorg vir elke individu se behoefte en smaak.

Besoek hulle vandag by Delfosstraat 1, Kimdustria om jou steen van jou keuse te kies vir jou kombuis.

Skakel hulle ook hier: 082 781 2470

Besoek ook hulle webtuiste hier: www.gwgraniet.co.za