Meghan Markle lees Duck Rabbit vir baba Archie

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk hierdie kosbare video waar Meghan Markle vir baba Archie die boek Duck Rabbit, ter ondersteuning van Save The Children, ’n nie-winsgewende organisasie, lees.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1007829606298732/?extid=GR8k194bnL07FAOL&d=null&vh=e

Bron: Save The Children UK