Boer begrawe vars geoeste aartappelsTania SmithMay 6, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Boer begrawe vars geoeste aartappels. Die aartappels word begrawe onder die bevrore aarde en bly na ’n paar maande vars en bruikbaar. Die antieke bergingsmetode word baie in die Gilgit Baltistan-streek gebruik. Previous Post Koop Kimberley – ondersteun plaaslik Next Post Hier is wat jy op Netflix moet kyk