Die nuutste koronasyfers in Suid-Afrika is bekendgemaak.
Daar is nou ’n totaal van 6 783 Covid-19-gevalle in Suid-Afrika.
Die land se sterftesyfer staan op 131.
Die minister sê verder die land se gesondheidspanne en hospitaalgroepe kon tot op hede 245 747 toetse vir Covid-19 doen.





