Vermeende dwelmhandelaar vasgekeer

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Die polisie in Kimberley het gister 28 April twee mans in die Colville-gebied in hegtenis geneem.

Brig. Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, sê die polisie se K9-eenheid het, met die hulp van die polisie se taktiese reaksiespan, inligting oor ‘n vermeende dwelmhandelaar opgevolg.

Gedurende die ondersoek is ‘n man (30) in hegtenis geneem vir die verhindering van ‘n polisiebeampte in die uitvoering van sy plig. Mandrax-tablette en dagga ter waarde van ongeveer R900 is in die verdagte (42) se shantie gevind.

Lees die polisie se persverklaring hier:

NC: Man arrested for drug dealing

On Tuesday, 28 April, the Kimberley K9 Unit with the assistance of the Tactical Response Team received information regarding a 42-year-old man dealing in drugs in Collville.

The members followed up on this information and during the investigation they found Mandrax tablets and dagga aminside the suspect’s shantie. The confiscated drugs are estimated to the street value of approximately R900.

In the process, a 30-year-old man was also arrested for obstruction of a police officer in carrying out his duties.

The suspects are expected to appear in court soon.