Jongste gewysigde regulasies – PDF

Deel hierdie storie / Share this story

Die handel in alkohol en sigarette bly onwettig, kitskos mag by jou huis afgelewer word, haarkappers mag nie oopmaak nie en jy mag tussen 06:00 en 09:00 gaan draf, stap of fietsry. Onder streng voorwaardes…

Dr. Nkoazana Dlamini-Zuma het gisteraand die gewysigde regulasies ten opsigte van vlak vier van inperking in Suid-Afrika, bekendgemaak.

Klik hier om die gewysigde regulasies af te laai: