Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en dr. Blade Nzimande, minister van wetenskap en innovasie vir hoër onderwys, sal na verwagting môre 30 April om 10:00 die nasie toespreek oor hoe Suid-Afrika die heropening van skole gedurende die inperking sal benader.
Hou FiND iT dop vir die regstreekse uitsending.





