Wêreld se eerste bemande resieshommeltuig nou beskikbaar

Deel hierdie storie / Share this story

INTERNASIONAAL – Jy kan die eienaar van die wêreld se eerste bemande resieshommeltuig word as jy meer as R20 miljoen het wat ’n gat in jou sak brand.

Wat kry jy alles vir R20 472 360.87?

  • DCL-reisieshommeltuig
  • DCL – die videospeletjie
  • Een bekendstellingsweek met die wêreldkampioen Mirko Cesena
  • Gratis aflewering
  • 20 proefdae ingesluit

Spesifikasies van die DCL-hommeltuig:

  • Stootkrag: 300 kg statiese druk
  • Gewig: 98 kg
  • Topsnelheid: 140 km/h
  • Aantal motors: 12
  • Krag: 220 PS / HP
  • Maksimum opstyggewig: 180 kg

Kyk hier na ’n video van die hommeltuig in aksie: