KIMBERLEY – Rudd is ’n mannetjieskat en hy is al vanaf 20 April 2020 in die Belgravia-area vermis.
Hy is baie vriendelik. Hy het ook ’n kepie in sy linkeroor en sy bene is kort.
Indien jy die kat gewaar, kontak asseblief vir Doreen by 083 941 6997 of vir Ray by 083 286 4206.



