Covid-19: Nuutste syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Luidens ‘n verklaring van dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, is daar vandag in Suid-Afrika 3 635 bevestigde gevalle van die koronavirus.

Daar is na gister se aankondiging nog sewe persone in die land oorlede weens die virus. Daar is in totaal 65 sterftes.

Daar is sover 133 774 Covid-19-toetse gedoen.