KIMBERLEY – Onbaatsugtige inwoners van die stad deel daagliks brood vir die mense in Greenpoint uit. Die manne van The Bright Future deel met die inisiatief ‘a loaf a day’ al vir die laaste drie weke kos in Greenpoint uit.
Rhowan Matthews, ’n inwoner van die gebied, het die foto’s en inligting aan FiND iT gestuur.




