Slaaptyd vir leeus in Krugerwildtuin

Deel hierdie storie / Share this story

Die paaie in die Krugerwildtuin wat normaalweg vol besoekers en motors is, is nou leeg weens die inperking om die verspreiding van die koronavirus te voorkom. Dis nou vir die leeus in dié wildtuin moontlik om te rus wanneer hulle voel dis nodig. Hulle geniet die rustigheid en vrede van die wildtuin!