Inperking-oortreders kan aanlyn gerapporteer word

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA – Enigeen wat die regulasies van die inperkinsperiode oortree kan ook aanlyn aangemeld word.

Brig. Vish Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, sê lede van die publiek kan enige misdaad, insluitend oortreders van die inperking, op die polisie se MySAPS-toep of by die 10111 noodnommer rapporteer.