Die nuutste sterftesyfer in Suid-Afrika weens die koronavirus wat in Desember in China uitgebreek het, is 54.
Daar is volgens dr. Zwelini Mkhize op 19 April 3 158 positiewe gevalle van die virus. Daar is 114 711 toetse in die land vir die virus gedoen.




