As dit kom by die instandhouding van die Two Oceans-akwarium tydens die inperking, gaan dit oor spanwerk! Rehab-skilpad Bob is duidelik gemotiveerd om sy deel te doen . Hier probeer hy gedurende die naweek om vir Leigh de Necker te help om die groot I&J Ocean-uitstalling, by die akwarium te stofsuig.



