Die media is noodsaaklike dienste en daarom bring FiND iT elke dag vir jou nuus, sodat jy niks mis nie.
Kommunikeer met kliënte
Net so moet jou onderneming juis nou in hierdie tyd nie vergeet word nie. Dis moeilik vir almal, want baie mense verloor hulle werk en verloor inkomste. As jy ‘n besigheidseienaar is, is nou juis die tyd om met jou kliënte te kommunikeer.
Word gesien
Rudi Ferreira, bedryfshoof van FiND iT, sê in sy 18 jaar in die advertensiebedryf, weet hy jy moet gesien word. “Mense moet van jou hoor. Jou kliënte moet weet jy het nie net verdwyn nie. In ‘n tyd waarin almal onseker is, maak jou handelsmerk een van standvastigheid.”
Alles digitaal
Ferreira sê wat digitale advertering maklik maak, is dat jy nie eens direk met een van FiND iT se verkoopskonsultante hoef te praat nie. “Ons kan alles aanlyn, oor die telefoon of oor Whatsapp doen.”
Wat doen mense heeldag? Hulle is op hulle fone. Maak seker hulle sien JOU.
Stuur ‘n e-pos aan [email protected] en een van ons verkoopskonsultate sal jou binne twee uur kontak.
FiND iT se dienste sluit in:
Grafiese ontwerp
Story brand creation
Skedulering
‘n Uitgebreide netwerk van 350 000 lesers
Alle sosiale media platforms
Whatsapp-groepe
En vele meer.
Werk saam met die beste span!



