Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het op 13 April Suid-Afrikaners toegespreek oor die virus en die kwessie van die verspreiding van verkeerde inligting.
Hy het aangekondig die koronasyfer in Suid-Afrika is 2 272.
Die minister sê die sterftesyfer is nou 27 en daar is al 83 663 toetse in Suid-Afrika gedoen.



