KIMBERLEY. – Twee mense is beseer toe ‘n bakkie voor die Cassandra-brug gerol het.
Die pasiënte is hospitaal toe geneem. Die owerhede is op die toneel.
As jy ‘n nuuswenk het of iets sien gebeur, stuur dit aan [email protected].