Ná die laaste aankondiging het die koronasyfer in Suid-Afrika met 96 gestyg. Nog vyf sterftes in SA is weens Covid-19 is aangekondig. Die totale aantal sterftes is dus nou 18.
Daar is in totaal tot dusver 63 776 Covid-19-toetse in Suid-Afrika gedoen.





