Veediewe teiken Noord-Kaapse boere

Deel hierdie storie / Share this story

PRIESKA – Drie verdagtes is gister 3 April op Prieska in hegtenis geneem na hulle met vermoedelik gesteelde skape in hul besit gevang is. Die skape is by die plaas Skilderspan, naby Britstown, as gesteel aangemeld, sê die polisiewoordvoerder brig. Mohale Ramatseba.

Die verdagtes is tussen die ouderdomme van 30 en 36 jaar oud en sal na verwagting binnekort in die landdroshof op Britstown verskyn.

Lees die polisie se persverklaring hier:

NC: TRIO ARRESTED FOR STOCK THEFT

On 03 April 2020, three suspects were arrested in Prieska after being found in possession of allegedly stolen sheep.  The sheep was reported stolen at Skilderspan farm near Britstown.

All suspects aged between 30 and 36 years old are expected to appear before Britstown Magistrates’ Court soon on a charge of stock theft.

Police investigations continue.