Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het pas op sy Twitter-profiel die nuwe korona-syfer in Suid-Afrika bekendgemaak.
Die bevestigde aantal korona-gevalle staan nou op 1 585. Die aantal gevalle het na die laaste aankondiging met 80 gestyg.
Die sterftesyfer in Suid-Afrika staan nou op 9.







