Elf buitelugvaardighede om jou kind of jouself te leer

Deel hierdie storie / Share this story

Gebruik die inperkingsperiode om jou kinders kritiese buitelugvaardighede te leer.

Leer jou kind die volgende vaardighede:

1. Hoe om ’n noodskuiling te bou;

2. Hoe koeëls en pyle werk;

3. Anatomie van diere;

4. Hoe om vis te vang en lyn, hoek en sinker aan te sit;

5. Hoe om ’n mes skerp te maak;

6. Navigasie deur middel van geocaching;

7. Navigasie op die ou manier met ’n landkaart en kompas;

8. Hoe om ’n vuur te maak;

9. Basiese van meganika;

10. Tuinmaak of hoe om van die natuur te oes;

11. Hoe om ’n oorlewingsrugsak te pak;

Vir die uitgebreide wenke besoek Popular Science se webtuiste hier.