#FiNDiTverkeer: Ongeluk in Kirstenhof

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Motorongeluk het by die vierrigtingstop by Green- en Findlaystraat in Kirstenhof Kimberley, plaasgevind.

Na bewering was ’n verkeersbeampte en ’n ander motoris in die ongeluk betrokke.

Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry.