Taxi’s: Reëls aangepas vir inperkingsperiode

Deel hierdie storie / Share this story

Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Sondag aangekondig dat alle taxi’s gedurende die inperkingsperiode van 05:00 tot 20:00 mag rondbeweeg. Die rede hiervoor is om persone wat toelae ontvang, die geleentheid te gee om by die betrokke instansies uit te kom.