KIMBERLEY – Werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit was laatmiddag besig om ’n waterlekkasie in Dalhamweg te herstel voor die inperking middernag intree.
Die water het geweldig daar gestroom toe FiND iT daar verbygery het.
Tel tyd af tot inperking eindig.




