KYK: Ministers bespreek planne vir #lockdown

Deel hierdie storie / Share this story

Die ministers wat vir veiligheid en geregtigheid verantwoordelik is, gee nou die riglyne van hul planne vir die volgende 21 dae. Die ministers sal na verwagting die reëls, regulasies en hoe elke afdeling verantwoordelik is om geregtigheid te laat geskied, bespreek.

Kyk die regstreekse video hier: