Kyk hoe lyk die North Cape mall vandag

KIMBERLEY – FiND iT het vandag 25 Maart weer deur die North Cape Mall geloop om vir ons lesers ’n idee te gee van wat om te verwag as hulle inkopies gaan doen voor môre se isolasie-tydperk begin.

Baie van die winkels wat kos verkoop se deure was toegemaak. Sekuriteitswagte het voor die deure gestaan en die hoeveelheid klante wat binnegegaan het, gekontroleer.

Kyk die video hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: