Premier spreek media toe

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-kaap, spreek die media om 18:00 toe by ’n dringende persvergadering. Saul sal met die media praat oor die syfers van die koronavirus in die Noord-Kaap en meer inligting gee. Kyk die regstreekse uitsending van die perskonferensie hier.

https://www.facebook.com/finditinkimberley/videos/228441248529461/