September 24, 2021

Dosent by universiteit positief vir korona getoets

KAAPSTAD – ’n Dosent aan die universiteit van Kaapstad het positief vir die koronavirus getoets. Die dosent is tans in selfisolasie by sy huis en alle klasse is van vandag af opgeskort, berig Netwerk24.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *