KIMBERLEY – Twee leerlinge van laerskool Newton sal die provinsie by die SA atletiekbyeenkoms verteenwoordig.
Die skool het op hulle Facebook-bladsy gesê hoe trots hulle op die twee leerders is. “Ons is baie trots op hierdie twee atlete. Hulle gaan die provinsie verteenwoordig by die SA Atletiek byeenkoms.”
Die leerders gaan aan verspring en 100m deelneem.



