KIMBERLEY – Bikibos Musiekfees is om die draai! Kyk die boodskap wat van Kerry Lee af kom. Sy is net een van die ses kunstenaars wat julle kan verwag by die naweek se fees. Indien jy jou kaartjie wil bespreek, klik hier.