Jy kan drie pryse van R2500 deur Dentists @ Memorial wen deur vandag ‘n “selfie” by die HNK / Northern Cape High School / Hoërskool Noord Kaap-rugbydag te neem.
Die pryse sluit in: ‘n konsultasie (insluitend x-strale), skoonmaak (“scale & polish”) en bleiking (“Opescence Go Tooth whitening”).
Om in te skryf, neem jouself af voor die Dentists @ Memorial gazebo, post dit hieronder of op jou eie profiel en tag die Facebookblad: Dentists at Memorial.
Die trekking vind plaas om 10:00, 12:00 en 14:00



