Persoon in Tygerberg getoets vir koronaFiND iT SpanMarch 6, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Vanoggend omstreeks 10:20 is ’n persoon vir die koronavirus in die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad getoets. “Net omdat hy opgeneem is, beteken dit nie hy het die virus nie. Mense hoef nie paniekerig te raak nie.” Bron: Netwerk24 Previous Post Openbare vergaderings vir nuwe straatname Next Post Weer vir môre: “Sunny ”