Ons is baie opgewonde om vir julle ons nuwe, maklike leesbare aanlyntydskrif te bring! Dis nou NOG makliker om Vrouwees op jou telefoon te lees! Al ons tydskrifte is op een plek.
Hierdie maand vertel Helé Ananté Wansbury haar storie oor tienerswangerskap, wat dit beteken om op 19 jou eie onderneming te begin en die pad vorentoe. “Ek gaan nog famous wees!”
Klik hier om ons fabulous tydskrif te lees:



