Die KwaZulu Natal-universiteit neem aan die stryd teen die koronavirus deel.
Vandag het prof. Nana Poku, visekanselier van die KwaZulu Natal-universiteit, in ’n verklaring gesê die universiteit sal ’n baanbrekende kampus genaamd “War Room” stig om die internasionale stryd teen die COVID-19 virus te help bestry.
Die “War Room” sal die eerste van sy soort in Afrika wees.
Bron: Daily News



