KIMBERLEY – Die wintersportseisoen by Hoërskool Diamantveld het Saterdag 29 Februarie 2020 by Fichardtpark, Bloemfontein op ’n hoë noot afgeskop.
Ongelukkig is die netbal reeds vroegoggend na slegs ’n paar rondtes, as gevolg van die reën, afgestel. Die rugby- en hokkiespanne het egter gesorg vir baie opwinding met uitstekende en opwindende spel vroeg in die seisoen.
Hier is die uitslae:
Rugby vs Wesvalia:
O/14A wen 12-7
O/15A wen 19-5
O/16A wen 15-7
O/19A wen 31-7
Rugby vs Jim Fouché:
O/14B verloor 27-0
O/15B verloor 12-10
O/19B wen 36-7
O/19C wen 29-5
Dogtershokkie:
O/18A vs Eunice B wen 1-0
O/18A vs Sentraal wen 4-0
O/18B vs Rooiskool wen 4-0
O/16A vs Jim Fouché verloor 1-2
O/14A vs Fichardtpark wen 4-0
O/14A vs Eunice B wen 3-0
Seunshokkie:
O/18A vs Fichardtpark wen 2-0
O/16A vs Fichardtpark wen 2-1
Netbal:
O/14A vs Jim Fouché verloor 13-18
O/15A vs Oranje verloor 10-14
O/19A vs Oranje verloor 14-21





