RUSLAND – Inwoners van ’n klein dorpie in die republiek van Karelia was verwonderd toe ’n helderblou sfeer die dorp met ’n ander wêreldse blou lig verlig het toe ’n meteoriet daar geval het.
Dit is deur sekuriteitkamers van CityLink, ’n plaaslike internetverskaffer, opgeneem.
Die hemelse voorwerp het met ’n helderblou flits oor die stad Segezha verdwyn. Dit is onduidelik of dit die grond getref het, of in die atmosfeer gedisintegreer het, berig RT.
[archiveorg meteorietverlighemelmetgeheimsinnigebloulig width=640 height=480 frameborder=0 webkitallowfullscreen=true mozallowfullscreen=true]



