Natuurverskynsels in die lug

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Hierdie ongelooflike, skouspelagtige natuurverskynsel is op 20 Februarie 2020 op pad na Kimberley vanaf Daniëlskuil in die lug gesien.

Dit voorgekom asof die wolke byna teen die aardoppervlak lê.

’n Wolk is ’n groot groep klein waterdruppeltjies wat in die lug gesien kan word. Wolke word gevorm wanneer water op die aardoppervlak in die lug verdamp en dan hoog in die koeler lug kondisioneer.  

Wolke kan miljoene ton water bevat.