Valke op soek na verdagte

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Die Valke rig ’n versoek tot die gemeenskap om met die soektog na ’n verdagte vrou te help.

Die Valke is na Ndivhuwo Munyani Thompson op soek.

Thompson word vir talle bedrogsake gesoek.

Enigiemand met inligting kan die Valke-ondersoekbeampte, sers. Van Wyk, by 0713517246 skakel.