August 4, 2021

Water lek vir weke in Mainstraat

KIMBERLEY – Inwoners is bekommerd oor die water wat al vir weke in Mainstraat lek. Die lek veroorsaak die opeenhoping van rommel voor besighede.

’n Besigheidseienaar van die gebied het aan FiND iT gesê die water lek al vir weke en niks word aan die probleem gedoen nie.

FiND iT het navraag by Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje-munisipaliteit, gedoen, maar wag steeds vir terugvoer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *