KIMBERLEY – Hoërskool Noord-Kaap se aflosspan.
Die aflosspan het tydens die skool se kleure-atletiek presteer.
Voor van links na regs:
D. Metcalfe. B. Daniels. N.Chiazodo. A.Rossouw. O. Leephile. AdK. C.Faarland. J-L le Roux. T. Pinetown. C. Petrus
Agter van links na regs:
B. Pampoen. R. Job. PJ Bartie. G. Kriel. V. Harris. K. Mpisi. J. Van Lill. E. Jack. K. Matlhakwane. K. Pienaar. C. Cupido.
12 Goue medaljes, 9 silwer medaljes en 4 brons medaljes is verower.
Hoërskool Noord-Kaap het die seuns O/19 en seuns O/15-aflosse gewen.




