Kimberley Noord inwoners is ontsteld

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Inwoners van Kimberley-Noord is ontsteld oor water wat al vir maande in Maudstraat afloop.

Bekommerd oor hoë waterrekeninge

Water wat verlore gaan, lei tot hoër waterrekeninge. Inwoners kla al vir twee maande oor die swak waterdruk.

Navraag gedoen

FiND iT het navraag  by Sello Matsie, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen, maar het nog geen terugvoer ontvang nie.