Motorongeluk in FabriciastraatMichael HawthorneJanuary 24, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Toyota-werksbakkie en ’n Jeep was omstreeks 16:30 in Fabriciastraat in Klisserville in ’n motorongeluk betrokke. Ry versigtig indien jy in spitstyd bestuur. Previous Post Weer vir môre: “Scattered Thunderstorms ” Next Post Hoofwaterpyp beskadig, buurte sonder water