Herstelwerk aan lekkasie in OliverstraatMichael HawthorneJanuary 22, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit is besig om ’n lekkasie in Oliverstraat in Monumenthoogte te herstel. Twee bane word geaffekteer. Ry versigtig indien jy in die gebied bestuur. Previous Post Hartaanvalle en water – het jy geweet? Next Post Ramaphosa en Sisulu by VN aangekla