Pyp word herstel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY –  Arnold van Jaarsveldt, ’n inwoner van Kimberley,  het terugvoer aan FiND iT gegee oor ’n pyp wat oor die naweek weer gebars het.

Herstel Pyp

Die pyp het voorheen gebars, maar word nou vir ’n tweede keer herstel. “Sol Plaatje-munisipaliteit is tans besig om dit te herstel,” Sê van Jaarsveldt.

Opvolg op vorige berig

Lees FiND iT se vorige berig, Sol Plaatje hard aan die werk.